Slangsaad Vol 1

Slangsaad Volume 1 deur JM Buchling

BOEKESlangsaad Volume 1 is vrygestel deur JM Buchling en is nou beskikbaar. Hierna volg enkele uittreksels uit die boek.

Inleiding deur die skrywer, JM Buchling

2Tim 4:3 want daar sal ‘n tyd wees wanneer hulle die gesonde leer nie sal verdra nie, maar, omdat hulle in hul gehoor gestreel wil wees, vir hulle ‘n menigte leraars sal versamel volgens hulle eie begeerlikhede,

Rooi Boeke 640x480

Slangsaad Vol 1 – Bronnelys

BIBLIOGRAFIE – In Slangsaad Volume 1 word daar na verskeie eksterne bronne verwys. Die Bronnelys hierna verskaf skakels na die onderskeie hulpbronne, asook ‘n skakel na ‘n geargiveerde weergawe indien die oorspronklike bron dalk verwyder sou word.

Verwysings

Return of the Nephilim

REFERENCE – The original content of this article was published by Return of the Nephilim, however the site closed its doors to some internet viewers during November 2010. The content of this site was however archived on 06 November 2010, and is republished here for research purposes.

Verwysings

Video: Signs and Wonders – Walter Veith

VERWYSING – Video: Signs & Wonders / Total Onslaught – Walter Veith

Die video van bo-natuurlike verskynsels, soos byvoorbeeld beelde in die ooste wat melk drink, kan op die DVD van Walter Veith met die titel “Signs and Wonders”, gesien word.