Rooi Boeke 640x480

Slangsaad Vol 1 – Bronnelys

BIBLIOGRAFIE – In Slangsaad Volume 1 word daar na verskeie eksterne bronne verwys. Die Bronnelys hierna verskaf skakels na die onderskeie hulpbronne, asook ‘n skakel na ‘n geargiveerde weergawe indien die oorspronklike bron dalk verwyder sou word.

LW: Let asseblief daarop dat JM Buchling, die skrywer van Slangsaad Vol 1 nie noodwendig in sy boek saamstem met die aangehaalde bronne nie. ‘n Bronnelys is egter noodsaaklik as verwysing wanneer eksterne bronne aangehaal word.

Nota: Klik op ‘n toepaslike Rooi Knoppie vir ‘n skakel om op eie risiko na die gekose bron verplaas te word. ‘n Nuwe webleser-oortjie (“browser tab”) sal oopmaak sodat u net daardie oortjie weer kan toemaak om na hierdie blad terug te keer. Grys knoppies dui aan dat die bron nie beskikbaar is nie; of andersins is daar moontlik ‘n nuwe eienaar en/of die inhoud is verwyder of onherkenbaar gewysig. Waar moontlik, behoort ‘n geargiveerde weergawe van die oorspronklike bron beskikbaar te wees.

Bibliografie

Bybels

BESKRYWING WEBTUISTE ARGIEF VERWYSINGS
(010) e-Sword
(020) Bible Gateway
(030) Dake Publishing
(040) Olyfberg Uitgewers

Apokriewe Boeke

BESKRYWING WEBTUISTE ARGIEF VERWYSINGS
(110) Apokrief – Henog
(120) Apokrief – Jasher
(130) Apokrief – Jubilees

Internet Bronne

Aangesien daar voortdurend wysigings op die internet en webwerwe is, moes die Bibliografie in die gepubliseerde boek gedurig aangepas word om daardie wysigings op die Internet te reflekteer. Daarom was dit nodig om die lys van naslaan-bronne hier op die internet te huisves waar dit aangepas kan word soos nodig sonder om telkens die boek te herdruk met die nuwe bron-wysigings.

BESKRYWING WEBTUISTE ARGIEF VERWYSINGS
(210) Amorite Meaning
(220) Biblical Names
(230) Bloodlines in a Nutshell
(240) Ekron Meaning
(250) Giants of the Bible
(260) Giants – Distortions
(270) Giants – Mysterious
(280) Giants – Steve Quale
(290) Girgashite Meaning
(300) Heth Meaning
(310) Hittite Answers
(320) Hittite Meaning
(330) Makkedah Meaning
(340) Merovingian Ancestry
(345) Merovingian Bloodline
(350) Mount Hermon
(360) Noah’s Flood – Epic Idiot
(370) Noah’s Flood – Fountains
(380) Noah’s Flood – Story Opinion
(390) Ogre – Folklore Origins
(400) Ogre – New World
(405) Rephaim
(410) Return of the Nephilim
(420) Satan’s Fall
(430) Shechem Meaning
(440) Smith – Gaza
(450) Smith – Nebuchadnezzar
(460) Wikipedia – Azazel
(470) Wikipedia – Baal
(475) Wikipedia – Bill Nye vs Ken Ham
(480) Wikipedia – Dagon
(490) Wikipedia – Dictionnaire Infernal
(500) Wikipedia – Gath City
(510) Wikipedia – Incubus
(520) Wikipedia – Nephilim

Videos

BESKRYWING WEBTUISTE ARGIEF VERWYSINGS
(610) Video – Signs and Wonders
(620) Video – The Hovind Theory
(630) Video – The Hydroplate Theory

Webtuiste Skakels

Die skakels hierna reflekteer webtuistes, fasiliteite of boeke wat nie op die internet vir naslaan-doeleides geargiveer kon word nie. Hierdie bronne is egter geredelik op die internet of in die handel beskikbaar.

Ander Bronne

  • (910) Persoonlike onderhoud met Dominee Ben Maree (2008 – 2012)
  • (920) Sacred Text Archive (Apokriewe Boeke) Argief
  • (930) Grafiese voorstellings van Bybelse Tydslyne

Soek

Soekfasiliteite

END