Slangsaad Vol 1 – Bronnelys
BIBLIOGRAFIE – In Slangsaad Volume 1 word daar na verskeie eksterne bronne verwys. Die Bronnelys hierna verskaf skakels na die onderskeie hulpbronne, asook ‘n skakel na ‘n geargiveerde weergawe indien die oorspronklike bron dalk verwyder sou word.Continue Reading

