BLOG – Welkom by “Leef Jou Geloof” waar Christene getuig van hul geestelike ervarings. Die jongste getuienisse word in die Blog gepubliseer, terwyl Geestelike Boeke ook in ons aanlyn winkel beskikbaar is.
Ons ondersteun graag ander Christene se besighede, skep graag werksgeleenthede vir ons mense, en help graag vriende waar ons kan. Sluit gerus by ons aan op sosiale netwerke, of word ‘n lid van ons besigheidsklub. Sodoende kry u besigheid nie alleen meer blootstelling onder ander klublede nie, maar geniet u ook talle ander voordele.
Ondersteun gerus ook ons klublede se besighede. U is welkom om ons te kontak indien u graag betrokke wil raak en meet te wete wil kom. Die beste tyd om ons te kontak is saans voor 20:00 of gedurende naweke.
Ons verneem graag van u.
